Successfully reported
+48

Gunner's Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 59 Sarel Cilliers street, Napier, Napier 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gunner's Lodge bied gehalte verblyf aan alle reisigers in Napier.

Die lodge het gerieflike gastekamers. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad. Die gesinsuite het 1 dubbelkamer wat deur 'n dubbelkamer verbind word. Alle kamers is met DStv en tee- en koffiegeriewe toegerus.

Hierdie gerieflike bed-en-bad gastehuis is in Napier in die Overberg-streek van die Wes-Kaap, Suid-Afrika, geleë en is ideaal vir reisigers wat op soek is na plattelandse vakansieverblyf naby Kaapstad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jurie G
5.0
Very good. Our stay was very good. Hosts were very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Gerhard D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en gerieflik. Perfekte verblyf opsie vir die Voet van Afrika wedloop. Gasheer het ons vriendelik ontvang en 'n heerlike plekkie aanbeve...
Sien meer
Sep 2025
Cornelia B
5.0
A home away from home where time seems to slow down. The charming old house is a peaceful retreat from busy city life where guests can ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Charlene E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gesellig. Baie lekker geslaap op 'n lekker groot bed.
Apr 2025
Winnie E
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We had an amazing time staying at Gunner's.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 59 Sarel Cilliers street, Napier, Napier 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gunner's Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 59 Sarel Cilliers street, Napier, Napier 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MjI2ZDVlLTYyYTctNDlhNi1hNmQxLTAyYmExNDZkYTEwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 59 Sarel Cilliers street Napier Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.472046622756 19.898616671562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang