Successfully reported
+62

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gunyatoo Trout Lodge, Rhenosterhoek Valley, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gunyatoo Trout Farm and Lodge is op 'n werkende forelplaas in Rhenosterhoekvallei, 25 km vanaf Sabie, geleë. Die lodge is net die plek vir 'n visvangvakansie of naweekwegbreek, maar enige natuurliefhebber sal hulself in 'n spreekwoordelike paradys bevind.

Die verblyf bestaan uit 4 gastekamers, geleë in die lodge, en 4 aparte selfsorg-eenhede. Die Lodge Pool Dble Lux, Lodge T King - Luxury, Tweelingkamer en Lodge King - Luxury het elkeen 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, en Franse glasdeure wat na 'n privaat balkon met pragtige uitsigte oor die omliggende dennewoude en foreldamme. Die tweepersoonskamer het wel 'n tussendeur na 'n kamer met 'n koninggrootte-bed, wat saam bespreek kan word om 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 te vorm. Boonop het die Lodge King - Luxury 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Elkeen van die kamers het sy eie patio.

Die Selfsorg F/H Kothuis- 2A+2C, Selfsorg AA Houthut, Selfsorg The Studio, Selfsorg Fisherman's Cottage, en The Eco Love Shack het elk ten volle toegeruste kombuise en braaigeriewe. Die Selfsorg Fisherman's Cottage is buite die rooster en maak gebruik van sonkrag-gesteunde ligte, 'n houtgevuurde donkie-warmwaterstelsel en gastoebehore.

Die plaas het 2 reënboogforelledamme, maar vir die entoesiastiese vlieghengelaar is daar beperkte stroomhengel met inwonende bruines vir die meer ervare visserman. Privaat vlieghengellesse en groepklinieke kan op die perseel gereël word. Na 'n dag van visvang kan 'n mens 'n drankie by die kroeg geniet, 'n potjie pool of veerpyltjies speel en dan in die sauna of swembad ontspan. As dit koud is, kan 'n mens opwarm rondom brullende houtvure in die sitkamer. Die Sabie-area is waarlik 'n paradys vir voëlkykers, daarom is dit 'n moet om op die houtdekstoep te ontspan en na die oorvloedige voëllewe te kyk. Ander doendinge sluit plaasroetes en staptogte na die nabygeleë watervalle in. Reëlings kan getref word vir vierwielmotorfietstoere, perdry, kloof-swaai, vlotvaart, en vele meer doendinge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Daniël N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, gemaklik en nog mooier as die foto’s. Dit was ’n beeldskone en perfekte huis – netjies, stylvol en baie gemaklik. Ons gasvrou was ongelooflik ...
Sien meer
Sep 2025
Marelize C
5.0
Pragtige houthuisie, tussen denne plantasies. Ongelooflike ervaring.
Jul 2025
Michelle F
Saam met lewensmaat
5.0
The most peaceful holiday of my life. Please go! We were looking for peace of mind and we got so much more. The hosts look after you so...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Debbie J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike diens en baie behulpsaam, rustig, ontspannend. Ons het verskriklik lekker gebly in die eco love shack. Die span is fantasties. Hulle ...
Sien meer
Jul 2024
Calvin S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful experience. Absolutely lovely setting. Quiet, peaceful, clean and perfect spot to simply escape the hustle and bus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

DD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Gunyatoo Trout Lodge, Rhenosterhoek Valley, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Gunyatoo Trout Farm and Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gunyatoo Trout Lodge, Rhenosterhoek Valley, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7589781aef1b78934045853fff1e840f8402de1461b54c751d68f8a3450e499ccd279e931f20a36f186256bcdc61e942f5bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 3) 58 5 1 5 Gunyatoo Trout Lodge Rhenosterhoek Valley 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.20461110332 30.67535161972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang