Guppy Huys Oceanfront Bungalow
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Maksimum van 6 gaste sal op die perseel toegelaat word, sonder uitsonderings.
Geen bykomende gaste sonder vooraf ooreenkoms nie.
Partytjies of harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet minimaal wees, veral na 21:00 en op die dek.
As enigiets nie werk of beskadig is nie, laat weet ons asseblief onmiddellik, en ons sal probeer om dit reg te maak. Ons vra u ook om die spasie versigtig te gebruik.
As u iets breek, laat weet asseblief die gasheer onmiddellik sodat hulle dit vir die volgende gaste kan vervang.
Troeteldiere moet huisopgelei wees en vooraf ooreengekom. Hulle word nie op die meubels toegelaat nie.
Gaste wat nie die bogenoemde reëls, spesifiek die geraasreël, nakom nie, sal een waarskuwing ontvang, waarna hulle, indien die probleem voortduur, gevra sal word om te vertrek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 34 Ingang Street, De Kelders, 1015 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang