Gwarrie Hide Away
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Gwarrie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gwarrie Hide Away is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of enkelreisiger wat naby die kus wil wees.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en ingeboude kas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oulike patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, en die eenheid is binne loopafstand van die see en baie bekende branderplankryplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Gwarrie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Gwarrie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang