Successfully reported

Gypsy Guest House Clarens

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacqueline P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gekuier. Ons gaan binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Ons sien weer daarna uit

Johanette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Cozy, clean and very neat. We stayed in Magenta and Topaz rooms with an interlink kitchen/lounge area that was an absolute plus for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Great, that little connected door works wonders for families! Thank you for your 5 star review!

Adriaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelike verwelkoming en pragtige plekkie, waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Baie dankie, ons sien daarna uit om vir u terug te verwelkom!

Johlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lieflike, skoon eenheid met eersteklas linne en handdoeke. Ons het 'n heerlike verblyf gehad in 'n lieflike knus eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Your appreciation is super appreciated! Thank you for also being a great guest.

Jeanine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

If you are a gypsy, a hippie or a wannabe hippie, then this place is for you! Magical! Just absolutely perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Oh, we do love the freedom of colours and fabrics and the anything goes spirit of the hippy vibe! Awesome that you loved sharing it.

Julian C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Loved the vibrancy, the quaintness and the vibe. All round awesome! We were only there for one night, but the experience was fantastic. From Shane's warm welcome to the snugness of the room, the great location, the peace and quiet, it was just superb. I'll be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Thank you, you picked all my favourite highlights and we do appreciate your kind words.

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflik lekker gekuier. In een woord. Ongelooflik! Ons het heerlik gekuier by Gypsy. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Baie dankie, Riaan! It was a pleasure to host you.

Marelien C
1 nag
5.0
Jan 2025

Soos 'n droom. Fantastic. Awesome onder die bome, voëltjies wat sing. Heerlike bed en stort. Al lê jy op jou bed, is jy by die natuur. Sal enige tyd weer gaan. Baie lekker kombuis en sitarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Baie dankie, Marelien, ons is so bly dat julle so lekker kon rus!

Suzanne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Amazing. Beautiful place, comfortable and cosy. Feels like a fairytale! Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
You would be most welcome back! Thank you.

Dorian M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Baie rustig en stil. Baie lekker gebly en die atmosfeer is kalm en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
Gypsy Guest House Clarens
Dankie vir u verblyf Dorian.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8285743b4c2d7430f3c7067def162bd4163b9172d46f7c0fd79e93cd648454ce30256c007955ed1a129e205a407f4f525879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 101 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518693821544 28.415597262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang