Successfully reported
+26

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Lake View Avenue, Muldersdrift, Johannesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueuse, ou bome. Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa nooi gaste uit om eksklusiwiteit met 'n verskil op 'n plattelandse landgoed te ervaar. Die veilige landgoed is in Muldersdrift, 27 km van Johannesburg af en gerieflik naby winkelsentrums en gholfbane.

Verblyf word in grasdak-chalets of "kayas" met moderne toebehore aangebied. Elke kaya het 'n yskas, 'n TV met HD OpenView-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het 'n stoep of dek met 'n uitsig oor die tuine of fonteine.

Die restaurant op die perseel is gelisensieerd en bedien maaltye vanaf 'n a la carte-spyskaart en drankies. Maaltye kan binne of buite geniet word.

Ontspan by die Hakunamatata Health Spa wat die ideale ligging vir ontspanning bied. Die opgeleide personeel sal gaste gemak en rus verseker.

'n Verskeidenheid konferensiegeriewe word aangebied, waarvan elk volgens gaste se behoeftes aangepas kan word. Hakunamatata se pragtige tuine en stil, landelike omgewing is die ideale plek vir 'n troue.

Hakunamatata het onder andere ook wildritte en perdry in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.6
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 171 Lake View Avenue, Muldersdrift, Johannesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Lake View Avenue, Muldersdrift, Johannesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1187a7149e02fb554a531f9202edbc22f7f8080ab5250db544cd7c3a0255f8330096ffaef1431361a018e7a0b007144645e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 171 Lake View Avenue Muldersdrift 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.038632470998 27.890754640102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang