Successfully reported

Hambana Lifestyle Lodge

Wildsplaas
Lodge-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie 4 lodge-kamers bied slaapplek aan 2 gaste, het lugversorging, is oopplan en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die beddens het 'n muskietnet. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Daar is 'n privaat stoep buite met sitplek en 'n uitsig oor die kremetartbome.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Moet asb. nie rommel strooi nie.
Gaste moet asb. geraas beperk.
Diere loop vrylik rond en het voorrang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Double Room L
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim dubbelkamer bied maksimum gemak en oorgenoeg ruimte, perfek vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf. Met 'n ruim uitleg met 'n gemaklike dubbelbed, bied die kamer al die noodsaaklikhede vir 'n rustige en aangename ervaring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Moet asb. nie rommel strooi nie.
Gaste moet asb. geraas beperk.
Diere loop vrylik rond en het voorrang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Room
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Standaard
Huisreëls

Moet asb. nie rommel strooi nie.
Gaste moet asb. geraas beperk.
Diere loop vrylik rond en het voorrang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondrift Road, Evelyn Farm 159, 28 km from Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f7a5357e59f0264b1b8e3f6bc79c96f00ea0f4919382cd76edea89392242d43e078682366efc12d5fffd8c09e9a7415b01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Pondrift Road Evelyn Farm 159 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.294040294037 29.844371865534
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang