Successfully reported

Hamiltons Tented Safari Camp

Wildsplaas
Prys sluit in
Hamiltons Tented Camp
Verblyf, 3 maaltye en sekere drankies (koeldrank, water, bier, uitgesoekte wyne en sterk drank). Twee safari's daagliks.
Huisreëls

- Die hektoegangsfooi is by die lodge betaalbaar. 2025 teen R128.00 per persoon per verblyf. Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Gaste 12 jaar en ouer word as volwassenes beskou, in hul eie kamers geakkommodeer, betaal volle volwasse tariewe en word op safari toegelaat.
- Die kamp is in 'n Malaria area geleë.
- Neem asseblief kennis van die Krugerhek-tye hieronder:
05:30 – 18:30 – Januarie, Februarie, November en Desember
05:30 – 18:00 – Maart en Oktober
06:00 – 18:00 – April, Augustus en September
06:00 – 17:30 – Mei, Junie en Julie
- Alle gaste moet minstens 1,5 uur en Paul Krugerhek 3 uur voor hek sluiting by Orpen Hek ingaan.
- Indien gaste nie betyds by die onderskeie hekke is nie, sal hulle nie toegelaat word om die park binne te gaan nie en hulle sal alternatiewe verblyf vir daardie nag moet kry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 21 384
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 21 384
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 21 384
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mluwati Concession, Kruger National Park, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b20435f1cb9eaddeb3db58499f442465f4fde9ec4af4b08ae43165ec24671d2a975f7b0e5eae7c1bf8329ffc2d588380a5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 384 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Mluwati Concession Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.62415756171 31.672908775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang