Successfully reported

Hanati Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Eugene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Gasheer en vrou baie aangename mense en gasvry. Hoogs aanbeveel. Rustige plek. Chalets baie goed toegerus. Baie veilig met goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker gewees. Sal weer gaan kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie Paul, dit was ook lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer!

Frans W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die beste! Puik, puik en weereens puik! Moenie eers verder soek nie, jy het die beste plek gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Onvergeetlik lekker, hoogs aanbeveel. Regtig pragtige en rustige plekkie, baie veilig. Chalets is goed toegerus, die uitkyk is pragtig. Sal beslis aanbeveel. Beplan vir seker om Augustus weer te gaan kuier. Die eienaars is wonderlike, hartlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, Chrisna. Ons is bly julle het dit geniet. Dit was heerlik om julle by Hanati te hê en ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en aangenaam. Ons het by baie lekker gekuier. Ons het 'n baie vriendelike en hartlike ontvangs gekry met ons aankoms en gedurende ons verblyf. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, dit sal heerlik wees om julle weer hier te ontvang! Groete Attie en Hanlie

Esmeralde K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker rus in rustige, goedversorgde omgewing. Baie lekker gebly, aangename en hulpvaardige gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, dis spesiale mense soos julle wat toerisme die moeite werd maak! Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete. Attie en Hanlie

Ronet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut fantasties. Dit was regtig ongelooflik met die mees gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, Ronet, dit was heerlik met julle hier. Hoop ons sien julle gou weer! Groete. Hanlie en Attie

Antoinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Heerlike kuier in pragtige chalets en buite braai met uitsig oor die bos. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Chalets is privaat en baie netjies met beddegoed van goeie gehalte. Al probleem vir ons was, die oord grens aan die Dinokeng-reserwe, en is nie binne in die reserewe geleë nie. Die plaaslike huise waar jy verby moet ry, is naby aan die oord en hulle maak heel nag geraas. Maar die oord het goeie sekuriteit, wat jou nie onveilig laat voel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
Hanati Chalets
Hallo Antoinette, Baie dankie vir jul resensie en jammer julle het dit sleg getref met die musiek, dis gelukkig 99% van die kere net die laaste naweek van 'n maand. Die Park werk aan die situasie. Net n regstelling: ons is wel binne in die Groot 5 Wildtuin soos ons hooffoto aandui. Daar is ongelukkig nie 'n begaanbare pad oor die Pienaarsrivier van ons af nie, daarom die roete deur die Tau hek. Daar is wel 'n groot voordeel ook, Sondag as mens vertrek, mis ons gaste die lang toue om deur die hekke te gaan. Hoop ons sien julle op 'n ander keer weer. Groete Hanlie

David N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig en stil. Baie privaat. Huisie baie gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie David, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Attie & Hanlie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witskraal Road, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4feb5ab028ebc230dbcad3d0fffd3f7c90056bdfa25a4afb475c8c708f3b6281e384bdd53b3afd8cdd22b14f11b9ab95ee3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 De Witskraal Road Portion 28, Klipdrift 90JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37237083886 28.321120937051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang