Hannah's Haven
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Garden Flat
- Selfsorg
- Little Roundhouse
- Selfsorg
- Main House
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binne die huis of woonstel is nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie. Geen besoekers word toegelaat nie. Daar is 'n lang oprit waarin voertuie in 'n ry kan parkeer. Die eiendom kommunikeer vooraf met gaste oor waar om te parkeer. Dit is nie geskik vir vragmotors, karavane, groot sleepwaens of bote nie. Slegs 1 motor per eenheid word toegelaat. Die parkeerplek is baie beperk. Ekstra motors kan by ons bure geparkeer word vir R200 per motor (kontant met aankoms) en moet voor aankoms gereël word. Die gebruik van die trampolien is op eie risiko. Let asseblief daarop dat daar 'n swerm eksotiese papegaaie op die eiendom woon. Gaste sal 'n boete van R1000 opgelê word vir ongemagtigde gaste. Gaste sal 'n laat inklokfooi van R500 (kontant met aankoms) na 21:00 moet betaal. Gaste word nie toegelaat om na 22:00 in te teken nie en die verblyf sal verbeur word. Indien die breekskadedeposito nie voor aankoms betaal word nie, sal die verblyf verbeur word. Ons beddens/matrasse is nie geskik vir persone swaarder as 120 kg nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 44 Danie Theron Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang