Successfully reported

Happy Place 1008

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nirvasin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Spectacular. The house and location are just perfect. The views of the bay are unparalleled and the whales frolicking in the bay cannot be described. Witsand itself is a charming little town and a great escape from the hustle and bustle of city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Happy Place 1008
Thank you, Glad you enjoyed your stay. You will always be welcome. Please visit Witsand again.

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Een van die lekkerste kuiers ooit. Voorwaar 'n happy place! Ons het baie lekker gebly! Alles was net perfek en presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Happy Place 1008
Dankie Pieter, ek is bly julle het lekker gekuier by ons. Ons deur is oop vir julle, en ons verwelkom julle graag weer. Julle is uitstekende gaste, Dankie!

Annamarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik. Happy Place is 'n bekoorlike blyplek op die see. Alles wat mens nodig het en nog meer. Die gasvrouens is fantasties en die dorpie self is ongelooflik, met die wonderlikste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Happy Place 1008
Baie dankie

Zelda G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Gerieflik en skoon. Ons het heerlik gebly by Happy Place. Die plek was onberispelik ingerig, skoon en netjies - alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Die kommunikasie met die gasheer was fantasties, en ons was vriendelik ontvang. Die enigste nadeel was die beperkte data, maar ons het sedertdien geleer dat 'fiber'-infrastruktuur nog nie in die area beskikbaar is nie, wat dinge in perspektief plaas. In die algemeen sal ons hierdie huur beslis vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronell
Happy Place 1008
Dankie vir die terugvoer. Met verwysing na beperking op data, wil ek noem dat ek reeds 1 Maart 2021 my $99 Starlink deposito direk aan Starlink betaal het vir die toerusting en diens waarvoor ons nou nog wag is SA, aangesien dit een van die beste opsies is vir betroubaarheid, spoed en onbeperkte data. Ek sal in die komende maande 'n besluit moet neem in die verband. Sien uit om ook jul vriende by Happy Place te verwelkom.

B. T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike see kuier met 'n ongelooflike see-uitsig en lekker binnebraai. Voorwaar een van die huise met die mooiste see-uitsig waar ons al gekuier het. Die huis is reg teen die see en selfs van die grondvloer af het jy 'n fantastiese see-uitsig. Met die binnebraai en al die nodige kombuisgeriewe en die nodige vries- en yskasgeriewe kan mens nie anders as om heerlik te kuier en net rustig te wees nie. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Happy Place 1008
Baie dankie

Deirdre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustig, mooiste uitsig, love die binne braai. Baie lekker ja. Sou graag 'n skottelgoedmasjien daar wou hê - dit sal lekker wees om nie skottelgoed te was op vakansie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronell
Happy Place 1008
Dankie, Ons het die huis reeds baie verbeter, en die kombuis is volgende, vroeg in die nuwe jaar. Ons gaan binne die volgende paar weke 'n skottelgoedwasser inwerk in die huidige kombuis. Ek is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96df361de800f7adfc321a732bfd3a1f3d68512085983f2a1a164660b2da29dce624be0879461ab187d13d80de13d4097700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 1008 Tuna Street Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392342790515 20.862430930138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang