Happy Place 1008
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is streng verbode. Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie. Partytjies word nie toegelaat nie. Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie. Gaste moet hul swem- en badhanddoeke saambring. Geen items mag uit die huis verwyder word nie. Die gas wat die bespreking maak, is ten volle verantwoordelik vir enige skade aan of op die eenheid, inhoud en perseel. Daar mag te geen tydstip meer gaste op die perseel wees as wat op die besprekingsversoek bepaal is nie (dit sluit volwassenes en kinders in). Kinders onder 12 is welkom indien die ouers volle verantwoordelikheid vir hul veiligheid aanvaar, aangesien daar steil houttrappe na die boonste verdieping is, sowel as 'n balkon met dwars staalkabels deur die balustradepale. Kinders betaal die volwasse tarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang