Successfully reported
+18

Happy Place 1008

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Happy Place 1008 is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis op die strand in Duinepark, Witsand, naby 'n getypoel. Met direkte toegang tot die strand is dit ideaal vir 'n ontspannende gesinswegbreek.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 2 leefareas. Die 2 slaapkamers bo het elk 'n dubbelbed, terwyl die slaapkamer op die grondvloer ook 'n dubbelbed het. Die badkamer op die onderste verdieping is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die badkamer bo het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n gemaklike sitkamer en eetkamer, sowel as 'n binnenshuise braai-area, perfek vir enige weer.

Gratis Wi-Fi (50 GB per week) en DStv Premium is ingesluit. Bykomende data kan teen 'n ekstra koste aangekoop word, of gaste kan hul eie router gebruik. Let asseblief daarop dat visvanggroepe en troeteldiere nie toegelaat word nie.

Buite kan gaste in die tuin met see-uitsigte ontspan. Twee houtpaadjies, net drie huise weg aan weerskante, bied direkte toegang tot die strand. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nirvasin P
Gesin met klein kinders
5.0
Spectacular. The house and location are just perfect. The views of the bay are unparalleled and the whales frolicking in the bay cannot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die lekkerste kuiers ooit. Voorwaar 'n happy place! Ons het baie lekker gebly! Alles was net perfek en presies wat ons nodig gehad het.
Sep 2024
Annamarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Happy Place is 'n bekoorlike blyplek op die see. Alles wat mens nodig het en nog meer. Die gasvrouens is fantasties en die dorpie self i...
Sien meer
Apr 2024
B. T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike see kuier met 'n ongelooflike see-uitsig en lekker binnebraai. Voorwaar een van die huise met die mooiste see-uitsig waar ons al gekuier het....
Sien meer
Mrt 2024
Zelda G
Saam met vriende
4.8
Gerieflik en skoon. Ons het heerlik gebly by Happy Place. Die plek was onberispelik ingerig, skoon en netjies - alles wat ons nodig gehad het vir 'n g...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Place 1008 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96df361de800f7adfc321a732bfd3a1f3d68512085983f2a1a164660b2da29dce624be0879461ab187d13d80de13d4097700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 1008 Tuna Street Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392342790515 20.862430930138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang