Successfully reported

Harbour Views

Selfsorg
Harbour Views - Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 3 162
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in die motorhuis is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep met meubels en 'n privaat swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

'n Eenmalige skoonmaakfooi by vertrek sal by die finale faktuur ingesluit word. Om te kwalifiseer vir ons gratis weeklikse skoonmaak en linneverandering, moet u bespreking vir 14 dae of langer wees, en die diens sal op die 6de of 7de dag van u verblyf plaasvind.

Indien u addisionele skoonmaak tydens u verblyf wil reël, op u eie koste, stel asseblief die kantoor 48 uur vooruit in kennis.

Ons versoek dat die persoon wat bespreek het, die persoon is wat inklok.

'n Geldige identiteitsdokument sal met inklok versoek word en 'n gastekontrak sal geteken word.

Nie meer as die aantal mense wat bespreek en ingeklok is, mag op die eiendom oornag nie.

Besoekers is slegs volgens spesiale reëling.

Geen steurnis vir die bure word toegelaat nie.

Moet asseblief geen items van die eiendom verwyder nie.

Rapporteer asseblief enige breekskade wat tydens u verblyf plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 162
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Suikerbossie Drive, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d3726a79a597583b6575547e7c3ddf49efc72306c82bcff9edf81e35c407529181b337286a457d78228b7b5095600f6a356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 162 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 38 Suikerbossie Drive Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1675782 18.8577942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang