Harmony Guest Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 249 Ramona Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R972 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harmony Guest Suite bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Erasmusrand, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Hierdie eenheid het ook 'n spieëltafel en 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax. Gaste moet met hul eie besonderhede aanmeld.
Gaste het toegang tot die tuin en swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 249 Ramona Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 249 Ramona Avenue, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang