Hartebeeskraal Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag by die instansie doen oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.
Minimumverblyftydperk: 2 nagte
Let asseblief daarop dat die huis nie elektrisiteit het nie, maar maak gebruik van gas en sonkrag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Hartebeeskraal Farm, Mossel Bay District, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang