Successfully reported

Hartenbos Vakansiehuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrea J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Een van my gunsteling vakansiehuise sover. Wat 'n lieflike huis. Ideaal vir 'n groot gesin of saam met vriende. Ek is jammer ons kon dit slegs vir so kort tyd geniet. Daar is alles wat jy nodig het. Die plek is skoon, netjies en goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Loopafstand van winkels of strand as jy nie bang is vir 'n bietjie stap nie. Ons gaan vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Hartenbos Vakansiehuis
Baie dankie Andrea vir die resensie. Julle was ook lieflike gaste en 'n plesier om te huisves! Groete, Johanna

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die huis het Hartenbos sommer 'n nog lekkerder plek gemaak! Fantastiese huis vir somer, winter, wind of sommer enige weer! Alles en meer wat jy nodig het! Ons hoop net toekomstige besoekers betoon die nodige respek aan die eienaars wat so 'n lieflike plek aan hulle ook beskikbaar om te deel en geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelida V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Fantastiese lekker plek. Hartenbos bly die beste vakansie plek in SA! Baie lekker groot huis met als wat nodig is. Verkeer is bietjie erg besig daar, maar mens besef daaraan kan niks gedoen word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance A
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie geniet. Geen klagtes, byvoeging van stortdeure sal net baie gerieflik wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Dit was baie lekker. Die huis is goed geleë, veilige omgewing, lekker vakansie-plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Hartenbos Vakansiehuis
Baie dankie Wikus. Bly julle het dit geniet. Groete, Johanna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Bloukrans Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4ae32431442c801b0fa1cf550417e136ad5192724870d04849530cb4274914b6d7e65361e6a4c865af43ce6c3eedd57b542?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 38 Bloukrans Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123877346006 22.115031567006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang