Hector's Bay Main House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Off the R716, Portion 128 of 1777 Vaal Dam Settlement, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hector's Bay Main House is in 'n veilige landgoed op die oewer van die Vaaldam, net 12 km vanaf Oranjeville, geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in die hoofhuis met slaapplek vir 8 gaste. Vir groter partytjies kan Hector's Bay Cottage op dieselfde perseel ook vir 'n addisionele 6 gaste bespreek word.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied gaste lieflike uitsigte oor die dam. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer.
Die huis spog ook met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot onthaalarea met 'n patio en braaigeriewe.
Gaste kan die privaat waterfront van 200 m gebruik vir visvang, en daar is genoeg spasie om te fiets, stap of draf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Noleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R716, Portion 128 of 1777 Vaal Dam Settlement, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Hector's Bay Main House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Off the R716, Portion 128 of 1777 Vaal Dam Settlement, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang