Heide Self-Catering Flats
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Heide Self-Catering Flats is in die Serengeti-kompleks in Bellville, naby die Kaapse Wynlande en besienswaardighede, geleë.
Die akkommodasie bestaan uit eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstelle. Die woonstelle beskik elkeen oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gaste kan 'n eenheid met 'n stort versoek.
Geriewe in die kompleks sluit braaigeriewe, selfsorg-wasgoedgeriewe en onderdak-parkeerplek vir 1 motor agter 'n hek in.
Bellville is 'n gonsende nooderlike voorstad van Kaapstad. Dit is ideaal geleë naby Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, onthaal-venues en winkelsentrums wat dit die perfekte vakansiebestemming in die stad maak.
Let asb op dat die swembad enige tyd sonder vooraf waarskuwing gesluit kan word as gevolg van waterbeperkings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Heide Self-Catering Flats het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang