Successfully reported
+26

Heide Self-Catering Flats

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R840 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Heide Self-Catering Flats is by Serengeti-kompleks in Bellville geleë, naby die Kaapse Wynlande en al die groot besienswaardighede wat Kaapstad bied.

Die akkommodasie beskik oor 1-slaapkamer-, 2-slaapkamer- en 3-slaapkamerwoonstelle. Elke woonstel beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, badkamer met 'n stort-oor-bad, sitkamer met TV en sekere DStv-kanale. 'n Stort-eenheid kan aangevra word indien beskikbaar.

Geriewe wat in die kompleks beskikbaar is sluit braaigeriewe, selfsorg-wasgoedgeriewe en skadu-motorafdakparkeerplek vir 1 voertuig agter hekke in.

Bellville is in die noordelike voorstad van Kaapstad en die woonstelle is ideaal geleë naby die Kaapstad Internasionale Lughawe, 'n aantal gholfbane, wynroetes, vermaaklikheidsplekke en winkelkomplekse, wat dit 'n waardevolle vakansiebestemming in die stad maak.

Neem asseblief kennis dat die swembad enige tyd sonder vooraf waarskuwing gesluit kan word weens waterbeperkings.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heide Self-Catering Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNTgyMzMzLWY4NTctNGEyOC1iNDYwLWMxZjVjZjgyNTE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 3) 47 5 1 5 1 Sabie Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.878465847739 18.643084638554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang