Successfully reported
+53

Heimat Guest House 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 210 Long Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heimat Guest House 2 is in die bedrywige stad Welkom geleë en is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike B&B-verblyf bied en perfek is vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 9 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike koningingrootte-beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, 'n lessenaar, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, voëlkyk, wildkyk, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Welkom op hande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Boipuso M
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, splendid. I enjoyed my stay. The electric blanket was the cherry on top.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
André B
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en veilig. Baie lekker gebly, netjies en veilig.
Mei 2025
Inga Casey D
Saam met vriende
5.0
Beautiful. Definitely! Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Hendrick B
5.0
Fantasies. Verskriklik lekker, great.
Apr 2025
Weston Matongo M
Besigheidsreis
5.0
Close to shops and a quiet neighbourhood. Very secure place and area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 210 Long Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Heimat Guest House 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 220
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 220
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 210 Long Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70fdd5960a7287207c42e89025680fbd154d8578b4d1b2521ac37e4e6e4dcf48df015604e00800a36d8883527918efe29dc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 210 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.9822082 26.7133395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang