Helderberg Hideaway Loft
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die verblyf is ideaal vir 1 of 2 volwassenes. Gaste word vriendelik versoek om die gashere te kontak indien hulle met 'n baba of kleuter reis.
Rook is verbode binne die woonstel. 
Neem asseblief kennis dat die woonstel op die eerste verdieping geleë is, en gaste sal moet kan trappe klim om dit te bereik.
Troeteldiere van enige aard word nie toegelaat nie. 
Oormatige geraas word nie toegelaat nie, en gaste word gevra om die bure se privaatheid te respekteer. Enige nie-betalende persone word nie binne die woonstel toegelaat sonder vooraf toestemming van die gasheer(s nie).
Gaste word vriendelik versoek om net buite of op die balkon te rook en om verantwoordelik van alle sigaretstompies ontslae te raak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 Pinegrove Road, Roundhay, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang