Successfully reported

Hermanus Beach Club 143

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ons het 'n muntstuk-bediende wassery in die kompleks indien nodig. Volledige WiFi, vesel. Geen geraas of harde musiek word tydens verblyf toegelaat nie. Parkering (onderdak) is beskikbaar vir 'n enkele voertuig, en as gaste meer as een voertuig het, kan hulle besoekersparkering gebruik. Kinders word verkieslik toegelaat van tien jaar en ouer, maar hou in gedagte dat die eenheid slegs 6 mense in totaal kan akkommodeer. Geen troeteldiere en rook word toegelaat nie. Breekskade sal gehef word. Die eenheid kan daagliks teen 'n ekstra koste versien/skoongemaak word. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07034687d30dde7bfa6839b74a44eece207bb2870cfc291f7dbb0c5de3d081705787226fc3a308616edcefa6a182c1f078cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435916 19.214765
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang