Heron Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eenheid is troeteldiervriendelik vir honde wat goed gedra, streng met vooraf reëling en goedkeuring. 'n Addisionele troeteldierfooi van R500 word vereis vir troeteldierbesprekings vooruit.
Die gasheer sal jou by aankoms by die kothuis ontmoet.
Daar is 'n lêer in die kothuis met huisreëls en algemene inligting.
Geen partytjies of harde musiek nie aangesien ons in 'n stil woonbuurt geleë is.
Slegs die gaste wat bespreek is, mag oorbly. Geen bykomende mense nie.
Skoonmaak is beskikbaar teen 'n addisionele daaglikse tarief met vooraf versoeke.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 560 Heron Loop, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang