Successfully reported

Heuglins

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacqueline C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit is waarde vir geld. Baie gerieflik en daar was alles wat ek nodig het. Baie gerieflik. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustigheid. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik en puik! So gerieflik. Goeie verblyf, veilig selfs vir enkel lopers. Was vir fotograaf asook die band en DJ van 'n troue. So die verblyf is vir ons betaal deur die bruidspaar- verras uit ons sokkies met die pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

As above. Wonderful, comfortable, clean and peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
Lang verblyf
4.8
Des 2024

Rustig, veilig en die perfekte wegbreek in Witrivier. Ek en my ma het heerlik gebly en Brian is 'n fantastiese gasheer. Ek sou net voorstel dat 'n mens vooraf seker maak oor die verblyfopsies itv toeganklikheid vir ouer mense wat sukkel om te beweeg, ook die aantal kamers beskikbaar, en genoegsame voorsiening van droë handdoeke en toiletpapier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Heerlike rustige en genotvolle naweek. Absoluut heerlike rustige atmosfeer onder die bome op die Heuglins en 'n ruim eenheid vir 'n paartjie en die hondekinders. Sal definitief weer hier gaan bly. Naby aan Witrivier maar ook uit die gejaag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle Hamer H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Friendly, beautiful, comfortable. We have enjoyed the stay and would love to stay again. Very comfortable and also within reach of White River and Nelspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos J.j. B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vinnige oorslaap op pad na Wildtuin. Veilige, skoon akkommodasie. Lieflike tuin en rustige, stil omgewing. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Kuier in die stil, boomryke omgewing was spesiaal. Waardeer die vars beddegoed en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicea J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Puik. Baie aangename ervaring en heerlike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian & Frances Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Darter Drive, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5059b0a8d68a8ced05d04261fa938cc862cce472ea630b192efb36b2a5cc6c6e2e20ef73fee6ffaa13f4943c589878442d89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 5 Darter Drive Sheffield Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.288113250312 30.998122948123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang