Successfully reported
+109

Heuglins

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Darter Drive, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Heuglins bied gerieflike verblyf in 5 selfsorgkothuise op Sheffield Estate, 'n veilige landgoed sowat 5 km vanaf Witrivier en aangrensend aan die Witrivier Gholflandgoed. Heuglins is 'n ideale oornagplek of basis vir diegene wat die Krugerwildtuin en die omliggende gebiede besoek.

Die kothuise is privaat geleë in skaduryke tuin-omgewings met uitsigte oor die vallei na die Witrivier-gholfbaan en verder. Elke kothuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster, 'n yskas, 'n induksie-kookplaat en braaigeriewe. Elke kothuis is ook toegerus met potte, 'n braaipan, eetgerei en breekware en kombuistoebehore. 'n Ontbytpakkie kan gereël word, asook bevrore maaltye wat gereed is om verhit te word vir 'n aandete. Elke kothuis beskik ook oor ondervloerse verhitting, en is toegerus met 'n groot stort en 'n bad, en sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n privaat buite-area.

Die tuin bied 'n verskeidenheid voëllewe; waar meer as 120 spesies by Heuglins en die omliggende landgoed aangeteken is. Gaste is welkom om die omgewing te verken en doendinge te geniet soos stap, voëlkyk, visvang in die damme, of net ontspan in die rustige omgewing.

Ons is naby die Krugerwildtuin en Panoramaroete. Heuglins bied die gaste die geleentheid om hierdie bestemmings te besoek of om net in die aangename atmosfeer van ons kothuise en tuin te sit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline C
5.0
Dit is waarde vir geld. Baie gerieflik en daar was alles wat ek nodig het. Baie gerieflik. Kan dit beslis aanbeveel.
Jul 2025
Chanel J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Sal beslis aanbeveel.
Jul 2025
Elaine L
Saam met vriende
5.0
Heerlik en puik! So gerieflik. Goeie verblyf, veilig selfs vir enkel lopers. Was vir fotograaf asook die band en DJ van 'n troue. So die verblyf is vi...
Sien meer
Mei 2024
Francie S
Saam met lewensmaat
4.8
As above. Wonderful, comfortable, clean and peaceful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Charlotte B
4.8
Rustig, veilig en die perfekte wegbreek in Witrivier. Ek en my ma het heerlik gebly en Brian is 'n fantastiese gasheer. Ek sou net voorstel dat 'n men...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian & Frances Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Darter Drive, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Heuglins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Darter Drive, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5059b0a8d68a8ced05d04261fa938cc862cce472ea630b192efb36b2a5cc6c6e2e20ef73fee6ffaa13f4943c589878442d89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 5 Darter Drive Sheffield Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.288113250312 30.998122948123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang