Successfully reported

Hibernian Towers 1103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Dit was amazing gewees, die ligging en eenheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bitter baie mooi eenheid in 'n veilige gebou en lekker atmosfeer. Hi julle, ons het baie lekker gebly. Die eenheid is ongelooflik ruim met alles wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend en ons sal definitief weer daar bly met ons volgende wegbreek. Ons agent het dit maklik gemaak om sleutels te kry en ons die plek gewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Breath taking and very relaxed. From the time of arrival to booking out, it was a weekend to remember and enjoy. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elde G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker plek. Die woonstel is vir seker op ons kom terug lys. Dis 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brunhilde L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Heerlik. Ja - baie dankie. Woonstel is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome. Was heerlik gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Dankie vir jou terugvoer. Julle is baie welkom.

Celeste P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

A wonderful getaway. The apartment was well situated with a great view of the sea. Towels were thick and fluffy. Complimentary tea and coffee, milk in the fridge, and soap in the bathrooms. Susan was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linelle B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Can't beat the views. Amazing location! Place well equipped. Susan is an amazing host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Thanks for the feedback, Linelle. We appreciate it.

Rudi M
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Pragtig pragtig pragtig. Dit was 'n wonderlike tyd wat ons gehad het om hier te bly. Alles is beautiful, die foto's is nie so mooi soos dit werklik is nie, alles is daar wat mens nodig het en meer, maar daai uitsig, sjoe, mens kan dit nie in woorde beskryf nie, dis asemrowend. Susan was baie behulpsaam en ons het regtig ons vakansie terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Ek is so bly dat julle 'n lekker vakansie gehad het, dankie vir die positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Naretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 340
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKlo0t5BUbGeV5rwEcvbAf2imVzjLNaUw6YlAXbF6utnpPyBRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 340 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 1103 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113915656859 18.822787376651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang