Hidden Karoo Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die kothuis gebruik sonkrag en vars boorgatwater.
Gaste kan hul eie gebottelde water saambring as hulle verkies.
Maksimum 2 goedgemanierde, klein honde is welkom, maar slegs as dit vooraf met die eienaar gereël word.
Troeteldierbeddens moet saamgebring word, asook hul kosbakke.
Geen honde word op die rusbanke of beddens toegelaat nie.
Gaste moet verseker dat geen hondehare in die huis gelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dwarlwinds Poort Farm, Pixley ka Seme District Municipality, 8765, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang