Hier Rus Ons
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom is in 'n stil buurt. Gaste word versoek om nie harde musiek te speel of partytjies te hou nie. Stil ure is tussen 21:00 en 09:00.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Slegs gaste wat by Hier Rus Ons bly, word na 20:00 op die eiendom toegelaat.
Moet asseblief nie sigaretstompies op die grasperk of in die tuin los nie.
Die eenheid moet skoon en netjies gelaat word. Alle skottelgoed moet gewas en weggepak word voor uitklok. Skoonmaak kan met die eienaar gereël word indien nodig.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Tortelduif Cresent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang