Successfully reported
+23

Hier Rus Ons

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tortelduif Cresent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hier Rus Ons is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in die pragtige Weskus.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. DIe hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n vierplaatgasstoof, 'n lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook onderdakparkeerplek en braaigeriewe beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carol S
5.0
The best sleepover and that was for only one night. The best for sleepover. We enjoyed our stay. We were 4 adults and it was cosy and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Shanobea H
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, veilig. Ek het baie lekker gebly. Ek sal definitief weer oorslaap. Die plekkie was baie veilig. Sal dit definitief aanbeveel.
Aug 2025
Morne D
Gesin met klein kinders
5.0
Kort maar heerlik. Baie lekker gebly daar.
Jul 2025
Jaston C
Gesin met klein kinders
5.0
Goed vir 'n gesin met kinders. Die plekke het selfs verbeter vandat ons laas daar was. Dit het alle dinge wat jy nodig het om gemaklik te bly. Ons het...
Sien meer
Jun 2025
Marlise S
Saam met vriende
5.0
Plekkie is in 'n stil, veilige area. Netjies en ruim. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is netjies en ruim.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Tortelduif Cresent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hier Rus Ons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tortelduif Cresent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692a21997cbc833a4b916831a0a03aaf1eb59f10eccdd900bf41583a9c2bae5a5a082aed3d8ae809aad47afc73b5448a8cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 79 5 1 5 2 Tortelduif Cresent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.897670163216 17.993010696541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang