Hier's Ons Weer - Onder
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hier's Ons Weer - Onder is 'n grondverdiepingeenheid in 'n strandfrontkompleks. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek in die skilderagtige Heroldsbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en skuifdeure wat na 'n tuintjie lei waar gaste kan braai. Gaste het toegang tot DStv Premium en gratis WiFi.
Parkeerplek is op straat beskikbaar, en die see is net oorkant die pad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 31
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Hier's Ons Weer - Onder het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang