Hilbre
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2802 Clode Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Hilbre is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense en is ideaal vir klein groepe en gesinne wat Bettysbaai besoek.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Een van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die laaste 2 kamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sitkamer is toegerus met 'n TV, sowel as 'n binnenshuise kaggel, en WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n sekuriteitstelsel. 
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, asook 'n pizza-oond, en kyk uit oor die tuin en berg.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 502
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2802 Clode Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilbre het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2802 Clode Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang