Successfully reported

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hemel op aarde. Perfekte verblyf. A big thank you to Hilda. Uitstekende gasvryheid. Ek kan dit nie genoeg beklemtoon nie. Rustige, stil en skoon woon eenheid. Vir my. Perfekte plek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ontvangs was baie vriendelik. Hilda is 'n puik gasvrou. Verblyf was puik. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie rustige plaasatmosfeer. Boer en sy vrou so vriendelik en aangenaam. Baie netjies met alles wat nodig is. Gemaklike sitkamer en pragtige uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
Thank you for staying with us and for your review. I upgraded a couple into unit 5 with the view of the mountains.

Kelly V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Relaxing weekend getaway. The location is perfect - nice and central to all amenities, and the views are beautiful. The hosts are lovely, and it's a great spot to unwind for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Home away from home. We had a great time with the hosts on their vegetable farm. They made us feel right at home from the word go. Our cottage had a great view of the majestic Drakensberg. The swimming pool, which is less than 20m from the cottage, had the same view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Cosy stay in breathtaking surroundings. Cosy stay with all the necessary comforts, friendly and accommodating host in breathtaking surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

So lovely hosts, we enjoyed our stay very much! Every thing said above!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gasvryheid en beeldskone uitsigte. Lieflike, gerieflike plek om te ontspan tussen die berge en natuurskone omgewing. Sal beslis weer besoek. Baie dankie Bill en Hilda vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Bekostigbare maar pragtige verblyf en ligging. Ons was ontvang deur die einaars en hulle was so baie hulpvaardig en toegewend. Die familie chalet wat ons in gebly het was baie goed toegerus en die kaggel so lekker in die koue aande. Die plek is 5 min letterlik van al die beste shopping en adventure activities. Pragtige uitsig van Champagne Castle vanuit jou eie private stoep. Ons sal vir seker hier kom bly keer na keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
Thank you for staying with us. We enjoyed hosting you.

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Amazing location with wonderful hosts. We will definitely return to Hill Billy Cottages. The hosts Hilda and Bill are so friendly and helpful. Their farm is beautiful and in a prime location next to those epic Drakensberg mountains. Hikes and other activities are really easily accessible from there. The cottage was cozy and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1
Thank you for staying with us. It was our pleasure hosting you. Look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7aa738276a740f614cafbe1f38734ec69a946bb90fa968c9c33f3203cfe2a6944760d22c062afd3e6da5acbe3b93c4d6748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 Weltevreden R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.005492543666 29.45644393781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang