Successfully reported

Hippoholiday

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Eileen B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Wegbreek na Marloth Park met volwasse kinders. Ons het heerlik gebly en die direkte kontak met die eienaar was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer.

Ria N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly in Sharon se mooi plekkie. Baie dankie Sharon dat ons so lekker in julle mooi plekkie kon bly, ons het dit baie geniet. Die diere elke dag was 'n belewenis en nagapies in die aand. Dankie Sharon vir die sjampanje met ons aankoms, dit was baie spesiaal. Was ons 40ste huweliksherdenking, het vir Sharon gesê dis ons wegbreek huweliksherdenking. Sy het vir ons spesiaal die sjampanje met glase op die toonbank gelos, skoongemaak gevra om te koop, baie spesiaal. Dankie ook vir vriendelikheid en lekker gesels op WhatsApp, altyd geweet as daar iets aangaan by die rivier. Dankie Sharon, 'n vriendin gekry. Ons kom weer, sien klaar uit na volgende kuier, kan nie wag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Baie dankie, liefste vriendin. Julle was wonderlike gaste. Vreemdelinge by aankoms, vriende met vertrek. Ek mis ons geselsies op WhatsApp. Kom kuier asb. gou weer.

Sarita C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Dit was heerlik. Dit is 'n netjiese plek met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, alles perfek groot genoeg vir 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S_ S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik! Geen probleme, skoon, en goeie ligging. Heerlik! Geen probleme, skoon, en goeie ligging. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Belewenis. Dit was 'n fantastiese week, awesome klein plekkie, netjies, skoon en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Une B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

We enjoyed every bit of our stay at Hippoholiday. We had the most amazing time, we will most definitely be back very soon. We enjoyed our time and Sharon is a wonderful host and always kept us updated if there were any animals to see somewhere. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie netjies, skoon, stil en rustig. Het absoluut heerlik gebly! Eienaars het ons soos goeie vriende behandel. Baie wild rondom die woonstel. Baie bekostigbaar. 'n moet vir pensionarisse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Baie dankie liewer vriendin. Bly julle het lekker gekuier. My gaste kom in as vreemdelinge en gáán huistoe as vriende.

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Super time - the bad roads spoil things a little. Sharon went beyond our expectations - shared all sorts of tips and places to visit to make the stay extra special. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Thank you for your nice review. Sorry about the roads. We had some good rains before you arrived and the municipality takes their time to fix the roads.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoei 1812, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b417de694d5b6007e9d1c2e8fee67af65742fc7cae18c67f9b365744f47c472915aaa9b787fdc35379bfbfcce8bb57d0833?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Seekoei 1812 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.33643 31.77883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang