Hoekkraaltjie Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Hoekkraaltjie-kamer 1
- Selfsorg
- Hoekkraaltjie-kamer 2
- Selfsorg
- Hoekkraaltjie-kamer 3
- Selfsorg
- Hoekkraaltjie-kamer 4
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Neem asseblief kennis dat al 3 eenhede gedurende Desember bespreek moet word.
Moenie vergeet om jou eie strand- en swemhanddoeke in te pak nie.
Ons het sonkrag maar vra gaste om bedag te wees tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R315, Jacobuskraal Natuurreservaat 15, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang