Strand Holiday Cottage
- 
            
            
                Kapasiteit: 6 persone
                                                        
                                            
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Hofmeyer Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Strand Holiday Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis. Dié kothuis is in Strand geleë sowat 250 m vanaf die strand.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Beide kamers het koningingrootte-beddens. Daar is 'n driekwartbed in die leefarea en 2 enkelbedmatrasse. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oondjie, stofie, mikrogolfoond, en 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n slim-TV. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan in die tuintjie ontspan.
Die kothuis is 8,6 km vanaf Somerset-Wes en 6,1 km vanaf Gordonsbaai, en die ligging bied toegang tot supermarkte, restaurante en plaaslike stalletjies by die strandfront. Die omliggende area het wynlandgoedere, Polkadraai Arbeiplaas, Butterfly World, Monkey Town, natuurreservate, plaasstalletjies, walviskyk, gholfbane en winkelsentrums.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 44 Hofmeyer Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strand Holiday Cottage het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 6 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Hofmeyer Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang