Hogs Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Hogs Guesthouse
- Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel naby die hooflodge en is daar wanneer gaste iets nodig het.
Die perseel is in die middel van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat en daar word van gaste verwag om die diere te respekteer vir hulle en gaste se veiligheid.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Daar is 'n kragopwekker sou die krag afgaan.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang