Successfully reported

Doringbaai Home Stay 2

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Connie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ek kan nie wag vir die volgende keer nie. Baie lekker gebly. En dit was so peaceful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay 2
Hi Connie, thank you for a great review. So happy you enjoyed your stay and I look forward to the next time. Thanks for your support!

Heleen S
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Pragtige omgewing. Lieflike woning - het net ongelukkig vreeslik na rook geruik want dit was nie aangenaam nie. TV het ook nie gewerk nie - slegs Netflix wat nie wou connect nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Doringbaai Home Stay 2
Sorry about the smoke and TV, but I will show you next time. Thank you for the nice review you gave us. I will try and make it up to you next time.

Geraldine A
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

Aangename rustige omgewing om te kuier. Die verblyf was fantasties en die ontvangs baie goed. Ek dink net die huis het dalk 'n ekstra toilet nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay 2
Baie dankie Geraldine vir so 'n mooi review te kry. Ongelukkig het al die ou huise net een toilet. Maar ek sal 'n plan maak. Dankie vir die ondersteuning.

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Plein Jane, maar dis juis die charme. N Strandhuis met tipiese oudtydse charme. Dit laat jou dink aan jou tannie se strandhuis wat sy aan jou ouers geleen het om vakansie te gaan hou. Niks spoggerigs nie, net onopgesmukte huislikheid. Perfek vir n oornagbestemming of selfs langer, om die area deeglik te verken. Die bure (darem nie te naby nie) het selfs hoenders en ganse wat die gebied n plaasgevoel gee en die trein wat in die verte verbyloop, laat mens met heimwee terug dink aan beter dae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Doringbaai Home Stay 2
Baie dankie, Willem. Ek hoop jy het dit geniet en dankie vir die mooi review wat jy vir ons gegee het.

Sharon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Very quiet and relaxing. The owner was very friendly and accommodating. The place is definitely suitable for a large group of friends/family; the owner can however consider upgrading the kitchen area a bit as it is, in my opinion, a bit outdated. My husband and I went there for business, and the WiFi was offline on numerous occasions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Doringbaai Home Stay 2
Sorry about the WiFi, but had you let me know, I would have rebooted it. But thanks for making me aware of it. Thank you for your support.

Michileen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

It was ok. My stay was nice, but not much to do in Doringbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Theresa
Doringbaai Home Stay 2
Jammer Michileen, maar dit is 'n klein vissersdorpie. Net eet en ontspan, maar dankie vir jou ondersteuning en ek hoop jy kom weer kuier eendag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 194

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Doringbaai, West Coast, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c2beccbf47c06fcb508a0344fb1dd8ce948faa2b3c7237c3c6f51a36e1171e57344de7f1ebd3bb300ee1b61864383c9a8da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Hoofstraat Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -31.812319845559 18.237589723072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang