Successfully reported
+84

Home Sweet Home

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Duiker Street, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Home Sweet Home bied oornagverblyf in 'n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Hierdie stad bied 'n oorvloed avontuuraktiwiteite, diereparke, sportstadions en historiese besienswaardighede.

Die kothuis het 'n koninggrootte bed en 'n enkelbed in 'n oopplan-area met 'n badkamer slegs met 'n stort. Dit beskik ook oor 'n basiese kombuisie met toestelle en kookgerei, en gaste kan 'n slim-TV met OpenView en My Family Cinema geniet.

Die villa het 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed in 'n oopplan-area met 'n badkamer slegs met 'n stort. Dit beskik ook oor 'n basiese kombuisie met toestelle en kookgerei, en gaste kan 'n slim-TV met OpenView en My Family Cinema geniet.

Die Superior Kamer het 2 koningingrootte beddens in 'n oopplan-area met 'n badkamer slegs met 'n stort. Dit beskik ook oor 'n volledige kombuis met toestelle en kookgerei, en gaste kan 'n slim-TV met OpenView en My Family Cinema geniet.

Besienswaardighede in Polokwane sluit in winkelsentrums, Meropa Casino en Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaasmarkies.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, kalm en alles wat jy nodig het vir 'n oornag blyplekkie. Dit was 'n heerlike oornag plekkie. Net jammer daar was nie 'n lig direk by ...
Sien meer
Mei 2025
Ilsa L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en gemaklik. Dit was baie rustig en het alles in wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Ons het heerlik gekuier.
Mrt 2025
Jason W
Gesin met klein kinders
5.0
Was there for karate championship. The place was neat and tidy. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Maggie D
Besigheidsreis
5.0
Staf is baie behulpsaam en vreeslik gasvry. Beslis ja! Dis behoorlik waarde vir geld. Sal beslis weer van hulle verblyf gebruikmaak, baie dankie.
Mrt 2025
Monika V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik puik puik. Die beste sal nie op 'n ander plek bespreek in Pietersburg as Home Sweet Home. Altyd vriendelik en skoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Duiker Street, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Home Sweet Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Duiker Street, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMG7VVBuRQqlLW2hxU0Tq7D6mpbD5PaVletUXC3Mf4SRmVCLzqM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 Duiker Street Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.9091999 29.47915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang