Home Sweet Home: Farm Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cairn Road, C18, Plot 107, Cairn, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 680 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Home Sweet Home: Farm Cottage skuil op 'n skilderagtige plaas net buite die stad Mbombela (Nelspruit). Die plaas bied selfsorgverblyf in natuurlike omgewing om te verseker gaste het 'n rustige en verkwikkende verblyf.
Die smaakvol gemeubileerde kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het asook 'n bababed om 'n klein kind te akkommodeer. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, TV, etenstafel met sitplek vir 4 mense en werkstasie. Gaste kry ook gratis WiFi.
Die huis maak oop op 'n lieflike patio wat lei na 'n vuurput met braaigeriewe en die gemeenskaplike swembad. Die plaas is die tuiste van 'n verskeidenheid voëllewe wat vanuit die kothuis opgemerk kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Cairn Road, C18, Plot 107, Cairn, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Home Sweet Home: Farm Cottage het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cairn Road, C18, Plot 107, Cairn, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang