Successfully reported

Kruger Dreams Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marlize J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Aangenaam, bekostigbaar en voldoende vir een nag se oorslaap. Ons het net een nag oorgeslaap en dit was voldoende. Daar kan dalk net bygesit word dat dit baie styl trappe is om tot by sekere kamers te kom, ingeval dit mense is wat dalk moeilik beweeg. 'n Asblik by die braai area sal ook welkom wees. Verder was dit perfek en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste diens nog! Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lekker. Amazing, the hosts were exceptional and were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Mooi plek. Stil en salig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanise P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Wonderlike atmosfeer en vriendelik ontvang. Heerlike ervaring! Die gasheers was vriendelik en behulpsaam, die eenheid was skoon en netjies, lugversorging en koffie stasie in die eenheid was 'n lekker bederf. Sal definitief die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharee V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Veilig, vriendelik, en salig vir die siel. Eienaar gaan uit sy pad om te help en te akkommodeer. Sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
4.6
Jul 2025

Baie rustig en die natuur met wild by jou agterdeur. Rus vir jou siel! Verblyf goed. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Bitter lekker! Baie lekker gebly, dink net hulle moet duidelik maak dat mens direk na verblyf gaan as mens "incheck". Maar dit was een vir die boeke!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stevan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Adequate, good value for money, sleep and plan other things. Our stay was fair, the board says home base, and that's what it is, a place to sleep and wash. It's a commune with your own room and toilet, not self-catering. The website said breakfast can be arranged but when we asked, this was not an option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Waarde vir geld basies en naby Kruger.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gareth Cotten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 648
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 648
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 648
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2670 Hartbees Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe09f93d7c1fa664e4874d04edfc6731e62ee728032972ebf590d1b89f6bf566c0f1d90d1d49210f450d130b230988faab0e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R648 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 2670 Hartbees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.343664770076 31.787780439287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang