Honeyguide Tented Safari Camp - Khoka Moya
Prys sluit in
- Tent
- Kampeerplek
Huisreëls
Daar is 'n bewaringsfooi van R75. Dit is 'n eenmalige fooi per verblyf.
Daar is ook ’n toegangsfooi by Manyeleti-hek. Vir beide volwassenes en kinders is dit R40 per persoon.
Enige ekstra kostes wat dalk gedurende die verblyftydperk aangegaan word, word van die gas se rekening afgetrek en moet teen uitkloktyd afgehandel word.
Indien gaste enige dieetvereistes het, stel asb. die verblyf vooraf in kennis sodat hulle daarvolgens voorsiening kan maak.
Maak asb. die spersoneel bewus van enige allergieë.
Kinders onder die ouderdom van 12 betaal 50% van die volwassenetarief en kinders onder die ouderdom van 2 bly gratis.
Kinders onder die ouderdom van 16 word om veiligheidsredes nie op die stapsafari's toegelaat nie, maar daar is vir hulle korter begeleide toere om die omtrek van die kamp.
Vervoer vanaf die lughawe kan op versoek deur Honeyguide gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 75 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manyeleti Game Reserve, Kruger National Park, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang