Honeywood Forest Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Honeywood Suite
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Lapa Suite
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
- Couples Suite
- Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die swembad nie omhein is nie. Geen geraas of harde musiek nie. Musiek mag nie gespeel word indien dit buite die suite gehoor kan word nie. Partytjies word nie in die suites toegelaat nie. Honeywood Forest Lodge bied gaste 'n vreedsame, kalm en rustige omgewing, en alle gaste word verwag om dit te respekteer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 32 Abelia Crescent, Sea Park, Port Shepstone, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang