Horse and Mill Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Horse and Mill Guesthouse is geleë in Colesberg, 'n dorpie op die N1-hoofweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, Colesberg is 'n oase in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet ware Karoo-gasvryheid in hierdie bekoorlike dorpie waar The Horse and Mill die perfekte hawe is vir moeë, honger en dorstige reisigers.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenhede wat enkelreisigers, paartjies, vriende, sakelui en gesinne akkommodeer. Daar is kleiner kamers met dubbelbeddens en groter kamers met koningingrootte-beddens en enkelbeddens. Ons het ook 2 groot eenhede wat bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer vir groot gesinne. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv en WiFi in. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in. Daar is 'n Engelse styl Horse and Mill Pub en Restaurant a op die perseel. Innie Kraal, Bordeaux en Plattelander Restaurante is stapafstand vanaf die Horse and Mill Gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 321
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Horse and Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang