Successfully reported
+19

Hotel 247

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Alie van Bergen Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hotel 247 is in Witrivier geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Die hotel beskik oor 20 kamers met en suite-badkamers en lugversorging. Elke kamer het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gesinskamers en tripelkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed, en die Deluxe-kamer het elk 'n koninggrootte-bed vir 2 gaste. Die dubbelkamer het 1 dubbelbed en die 2-enkelbedkamers het elk 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met storte.

Daar is 'n kroeg en 'n restaurant op die perseel en gratis WiFi word voorsien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is sekuriteitswagte wat 24 uur per dag aan diens is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 34 Alie van Bergen Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Hotel 247 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 815
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Alie van Bergen Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57bb5056190dc6aaf7b34092be105f71eb186b76ea4fa54a3387c6f85d3614eb26356cc586b3de7efb8c87215f737143fdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 815 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 34 Alie van Bergen Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.329094413346 31.012538199475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang