Successfully reported
+20

Hotel-Style Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom Avenue, Hollow on The Square, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel-Style Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, reg in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken en geniet.

Hierdie ateljee bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-slaaparea en aparte badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor gemaklike sitplek, 'n lessenaar en vir vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die gebou spog met 24/7-sekuriteit. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 22 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die CTICC, Artscape-teater, V&A Waterfront, DHL-stadion en Tafelberg-kabelkar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Hans Strijdom Avenue, Hollow on The Square, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom Avenue, Hollow on The Square, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa235d351cc3a718c68488967c93ba4f892be762ef7e9af54defbaa9d6f35a7525b104330c5a760c24ad732526f75b2277eb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense Hans Strijdom Avenue Hollow on The Square 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.918429413425 18.425333379693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang