Successfully reported
+15

House For Six

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4076 Impala Street, Bishwillow Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die ruim huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Indien vooraf gereël, kan die eenheid ook 2 kinders akkommodeer, wat dit ideaal maak vir gesinne.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Veilige parkering word voorsien vir die duur van gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Klipfontein Dam Park 2.8 km weg, en Highland Mews is 4 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 4076 Impala Street, Bishwillow Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4076 Impala Street, Bishwillow Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a8c990b84e4aaf9b3ed242c4c7f93174e94b934212053e5b8f690859bae2b836883b76d56a5ac3e05c45d56e9b111fadd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 4076 Impala Street Bishwillow Estate 1035 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.921118248729 29.242292251109
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang