Successfully reported

House of Art

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly en lekker bederf. Heerlik gebly by House of Art. Gasvrou en gasheer baie aangenaam, plek is prentjie mooi (artistic), kuier plekke om die draai. Dit was 'n fantastiese kuier (Haenertsburg fees was ook oor die naweek gewees). Ek beveel 'n kuier by House of Art en besoek aan Magoebaskloof beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Die huis was skoon, goed geleë, baie goed ingerig en mooi. Die eienaars is baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Neat, lovely and welcoming. I had a lovely stay, and the owners went out of their way to make me feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clean, cosy and comfortable. We loved our stay! Clean, cosy, easy check-in and lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Homely and comfortable. Lovely stay! We were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lieflike oornag plek op pad Kruger Wildtuin toe. Pragtige unieke oornag ruimte, Marion is super vriendelik en behulpsaam. Sy is 'n ware ambassadeur vir Haenertsberg en kon verskeie restaurante vir ons aandete aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Overnight on the way back from Kruger. Fantastic place and great, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker uitgespan en gaan uiteet na 'n week van kamp in die KNP. Gemaklike en vriendelike verblyf, goed geleë in Haenertzburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kerk Straat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfddf3a7d1b43e1670b7abe8e834d996a0a79f54231860e523a9482aaf1d6836814b849f5b5804c4f1cf107ed6a6344fd6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 6 Kerk Straat Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.945175820256 29.940654701466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang