Hoyo Hoyo Acorns Lodge 2
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R531 Orpen Road, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
- Vanaf R3 223 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hoyo Hoyo Acorns Lodge 2 bied selfsorgverblyf op die grasvlaktes van Mpumalanga, gerieflik geleë langs die pad na die Orpenhek van die Krugerwildtuin.
Verblyf bestaan uit 2 dubbelverdiepingkothuise, elk met slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is bo geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Beide en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en yskas, 'n gemaklik gemeubileerde sitkamer en eetkamer, en 'n privaat patio met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Onderdak-motorhuise is beskikbaar vir elke kothuis.
Daarbenewens beskik die lodge oor konferensiegeriewe wat tot 300 gaste kan akkommodeer, tesame met 'n klein stadion wat 'n ontspanne, rustieke omgewing bied, ideaal vir korporatiewe geleenthede, troues, uitstappies en ander funksies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- R531 Orpen Road, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R531 Orpen Road, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang