Hoyo Hoyo Acorns Lodge 1
Beskrywing
Die lodge bestaan uit 10 dubbelverdiepingkothuise, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is bo geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Elke eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en yskas, 'n gemaklik gemeubileerde sitkamer en eetkamer, sowel as 'n privaat patio met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Onderdak-motorhuise word vir elke kothuis voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R531 Orpen Road, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang